

Melissa's profile and their contact details have been verified by our team.
Melissa
- Price $15
- Answer 1h

$15/h
This teacher is currently unavailable
- Business Management
Besigheidstudies graad 10 tot 12 aanbieder. Kom ons verbreed jou kennis oor die Besigheidswêreld!
- Business Management
Lesson location
About Melissa
Dit is my vierde jaar in die onderwys - dus nog baie jonk en self gretig om te leer!
Ek onderrig Besigheidstudies (10-12) en Lewenswetenskappe (10-11) en het 'n besonderse liefde vir beide hierdie vakke! Ek is geduldig & gretig om jou te help daar waar jy vashaak.
Ek akkomodeer verskillende leerstyle en pas aan by jou behoeftes.
Ek hoop ek kan jou van hulp wees om hierdie vakke te wys wie is EINTLIK die baas!
About the lesson
- High School
- Adult
levels :
High School
Adult
- English
All languages in which the lesson is available :
English
As jy jouself hier bevind, weet jy alreeds dat Besigheidstudies 'n MAGDOM teorie is. Moenie sug of mismoedig word nie! Ek help jou graag om dáárdie onderwerpe/temas onder die knie te kry sodat jy 'n tree nader of selfs verby jou mikpunt kan wees!
Rates
Price
- $15
Pack prices
- 5h: $74
- 10h: $147
online
- $15/h
Similar Business Management tutors in Groblershoop
Heath
Randwick & online
- $90/h
Viral
Fortitude Valley & online
- $40/h
Younes
Sydney & online
- $50/h
Caroline
Brisbane & online
- $65/h
Neha
Sydney & online
- $75/h
Jaclyn
Melbourne & online
- $89/h
Sushmitha
Melbourne & online
- $40/h
- 1st lesson free
John
Toongabbie & online
- $23/h
- 1st lesson free
Andrea
Sydney & online
- $200/h
Rhea
Jurien Bay & online
- $25/h
- 1st lesson free
Masoud
Adelaide & online
- $110/h
- 1st lesson free
Gordon
Macquarie Park & online
- $100/h
Nisha
Carlingford & online
- $30/h
- 1st lesson free
Shivangi
Melbourne & online
- $90/h
- 1st lesson free
Dr Mary (Highly Professional Full-Time Tutor)
Broadbeach & online
- $109/h
Mariam
Adelaide & online
- $40/h
- 1st lesson free
Michael
Beacon Hill & online
- $110/h
- 1st lesson free
Dr Peter
Melbourne & online
- $45/h
- 1st lesson free
Marlie
Bundoora & online
- $20/h
- 1st lesson free
Mia
Melbourne & online
- $100/h
- 1st lesson free
-
More Business Management teachers
