

Shawn's profile and their contact details have been verified by our experts
Shawn
- Price $13
- Answer 8h

$13/h
This teacher is currently unavailable
- Afrikaans
Drama en Teaterstudiestudent leer skoolgaande leerders Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal lees, skryf en verstaan in 'n vriendelike, professionele omgewing.
- Afrikaans
Lesson location
About Shawn
Ek is 'n BA Drama- en Teaterstudiestudent aan die Universiteit Stellenbosch met Engelse Studies en Sielkunde as my keusevakke. Ek het 89,1% as my gemiddeld aan die einde van matriek ontvang. Ek is 'n vriendelike en energieke mens met 'n groot passie om met mense te werk en 'n nog groter passie om studente te onderrig.
About the lesson
- Primary School
- High School
levels :
Primary School
High School
- English
All languages in which the lesson is available :
English
Lesse sal aanlyn aangebied word deur opwindende grafika te gebruik om die leerervaring te bevorder. Lesse kan deur die student self beplan word of daar kan versoek word dat die tutor die lesse beplan. Die lesstruktuur sal aan die begin van die les aan die student bekendgestel word om hulle voor te berei vir wat kom.
Rates
Price
- $13
Pack prices
- 5h: $64
- 10h: $128
online
- $13/h
travel fee
- + $80
Details
Jy kan jou klas tot en met 24 uur voor die klas begin kanselleer in welke geval geen fondse betaalbaar sal wees nie. Indien kansellasie op die dag gemaak word, sal jy die volle bedrag moet betaal vir die geskeduleerde tyd.
Similar Afrikaans tutors in Stellenbosch
Zoe
Townsville City & online
- $30/h
- 1st lesson free
Dorothy
Narangba & online
- $20/h
- 1st lesson free
Marjolein
De Deur, South Africa & online
- $32/h
- 1st lesson free
Marié
Pretoria, South Africa & online
- $21/h
- 1st lesson free
Melisa
Brakpan, South Africa & online
- $17/h
- 1st lesson free
Johanné
Benoni, South Africa & online
- $13/h
- 1st lesson free
Shaamielah
Ladysmith, South Africa & online
- $17/h
Teresa
Cape Town, South Africa & online
- $13/h
- 1st lesson free
Colin
Johannesburg South, South Africa & online
- $21/h
Lolo Jessica Laurette
Pretoria, South Africa & online
- $14/h
Ariane
Randburg, South Africa & online
- $30/h
- 1st lesson free
Werner
Cape Town, South Africa & online
- $14/h
- 1st lesson free
Neo
Brakpan, South Africa & online
- $17/h
- 1st lesson free
Mariena
Klein Brak River, South Africa & online
- $22/h
- 1st lesson free
Sharifa
Gqeberha, South Africa & online
- $14/h
Hannah
Cape Town, South Africa & online
- $34/h
Antoinette
Germiston, South Africa & online
- $15/h
- 1st lesson free
Rani
Benoni, South Africa & online
- $21/h
- 1st lesson free
Michele
Cape Town, South Africa & online
- $26/h
- 1st lesson free
Annelize
Johannesburg, South Africa & online
- $32/h
-
More Afrikaans teachers
